Reg mense ek weet hier is n paar "boere" hier tussen ons en ek weet ook dat daar n paar "rooinekke" (soos Buddha) ook. Dit sal interresant wees om te sien hoe n afrikanse "thread" gaan uitdraai!
Paar veranderinge sal gemaak moet word soos die volgend:
Niks meer van "lol" nie, van nou af in die afdeling sal dit wees:
LMGA - Lag my gat af
LOGLMGA- Le Op die Grond en lag my gat af!!
Ek daag alle rooinekke uit om n paar woorde hier te tik!!!:rolleyes4














Reply With Quote










Bookmarks